Liewe gemeente,
Ek deel vandag met julle `n kort gedagte van Martin Luther. Tydens die Plaag wat Europa, en veral Luther se tuisdorp van Wittenberg tydens 1527getref het, moes Luther verwoord wat dit beteken om `n gelowige in `n moeilke tyd te wees. Luther stel dit so:
Ek deel vandag met julle `n kort gedagte van Martin Luther. Tydens die Plaag wat Europa, en veral Luther se tuisdorp van Wittenberg tydens 1527getref het, moes Luther verwoord wat dit beteken om `n gelowige in `n moeilke tyd te wees. Luther stel dit so:
You ought to think this way: "Very
well, by God's decree, the enemy has sent us poison and deadly offal.
Therefore, I shall ask God mercifully to protect us. Then I shall
fumigate, help purify the air, administer medicine, and take it. I
shall avoid places and persons where my presence is not needed in
order not to become contaminated and thus perchance infect and
pollute others, and so cause their death as a result of my
negligence. If God should wish to take me, he will surely find me and
I have done what he has expected of me and so I am not responsible
for either my own death or the death of others. If my neighbor needs
me, however, I shall not avoid place or person, but will go freely."
Wat beteken Luther se woorde vir ons vandag? Hoe help dit ons om in hierdie tyd as gelowiges te leef?
Gebed:Here, help ons om in hierdie moeilike tyd nie te vergeet wat ons rol en taak vandag is nie. Help ons om vreesloos bereid te wees om te dien, en die belange van die swakkes en die weerloses te beskerm.
Baie dankie vir d bemoedigende woord.Dit beteken baie vir my.. Maléne
ReplyDeleteGeestelike kos en krag vir vandag. Dankie Johan. Toegang tot jou blog maklik en vinnig.
ReplyDelete